Tuis Kontak Ons Web uitleg
Kategorie:
Sleutelwoord:
 Fakulteit Tuisblad
 Departement Tuisblad
  Kursusse
  Personeel
  Navorsing
  Publikasies
  Kontak ons
  Meer oor Aktuariele Wetenskap
  Huidige Aktuariele Studente
  Skakels
  Tegniese Verslae
Druk
Wiskundige Statistiek en Aktuariële Wetenskap

Departement Wiskundige Statistiek en Aktuariële Wetenskap


Die Departement Wiskundige Statistiek en Aktuariële Wetenskap is geleë op die hoofkampus in Bloemfontein. Die departement het sy 50-ste jaar in 2006 gevier en is gevolglik een van die oudste statistiek departemente in Suid-Afrika. Die department bied leerprogramme aan in Wiskundige Statistiek, Aktuariële Wetenskap en Statistiek vir biologies-georiënteerde studente en vir besigheids-georienteerde studente en het onlangs Beleggingswetenskap toegevoeg.

Die Beleggingswetenskapgraad is spesifiek vir studente met ‘n passie vir wiskunde en wat daarvan hou om met finansies te werk, veral studente wat graag uiteindelik wil kwalifiseer as Geoktrooieerde Finansiële Analiste; in kontras met die Aktuariële Wetenskapgraad, wat ook fokus op die versekeringswereld en studente lei na die ideaal om ‘n Aktuaris te word.

Ons voorgraadse leerprogramme is:

4333 Wiskundige Statistiek
4334 Statistiek en Biologie
4335 Risiko Analise
4336 Aktuariële Wetenskap
4394 Beleggingswetenskap

Ons nagraadse leerprogramme is:

4534 Honneursgraad in Statistiek
4538 Honneursgraad in Wiskundige Statistiek
4546 Honneursgraad in Aktuariële Wetenskap
4794 Magistergraad in Risiko Analise
4793 Magistergraad in Wiskundige Statistiek of Statistiek
5910 Doktorsgraad in Statistiek of Wiskundige Statistiek

Kontak ons gerus vir verdere inligting.


Departement aktiwiteite:

Annual Energy Workshop 4-5 March 2010 (geborg deur ESKOM)


Prof Arnold Zelner Memorial Site - Prof Zelner was 'n wereld beroemde wetenskaplike en vriend van die departement.


Die departement is geleë op 'n pragtige deel van ons pragtige campus:







WELKOM BY DIE DEPARTEMENT WISKUNDIGE STATISTIEK EN AKTUARIËLE WETENSKAP
Hoofnuus

Nuus

Nuusargief
Publikasies
Nuusbriewe
Kamera op Kampus
Darwin-potgooie

Kalender

Eksamenrooster
Kunstedagboek
MBA Gassprekers
Semesterdatums
Gradeplegtigheid
Kopiereg © 2010, Terme en voorwaardes , Privaatheidsbeleid . Ontwikkel deur IKT-dienste .0.37 sec