Tuis Kontak Ons Web uitleg
Kategorie:
Sleutelwoord:
  Geskiedenis
  Visie, Missie en Waardes
  Bestuurstrukture
  Rektoraat
  Organogram
 Bestuursinligting
  Beleidsdokumente
  Transformasie
  Diversiteit
  Billike indiensneming
  Institusionele Forum
 UV en VIGS
  Uit die Rektor se kantoor
Druk
UV Feite

Wie is ons?

Die Universiteit van die Vrystaat is geleë in die hart van die sentrale streek van Suid-Afrika. Die UV, 'n multikulturele, parallelmedium-instelling (Afrikaans en Engels), is in 1904 in Bloemfontein, hoofstad van die Vrystaat Provinsie, gestig.

Nagenoeg 25 704 studente loop klas op ons hoofkampus in Bloemfontein, terwyl nog 1 074 op die Suidkampus studeer. Die Qwaqwa-kampus in die Oos-Vrystaat, wat in Januarie 2003 by die UV ingelyf is, het 3793 studente.

Ons sewe fakulteite bied 'n omvattende reeks voor- en nagraadse programme vir studente. Die Universiteit is 'n belangrike navorsingsentrum en het sterk bande met ander universiteite op die vasteland én oor die wêreld.

Die UV word allerweë erken as 'n leier op die gebied van transformasie in hoër onderwys in Suid-Afrika - 'n siening wat onderskryf word deur oudpresident Nelson Mandela, wat die Universiteit vir sy transformasie- en taalbeleid geloof het.

Deur tred te hou met die tye waarin ons leef, bly ons getrou aan ons visie:

Om 'n uitmuntende, billike en innoverende universiteit te wees.

Hoofnuus

Nuus

Nuusargief
Publikasies
Nuusbriewe
Kamera op Kampus
Darwin-potgooie

Kalender

Eksamenrooster
Kunstedagboek
MBA Gassprekers
Semesterdatums
Gradeplegtigheid
Kopiereg © 2010, Terme en voorwaardes , Privaatheidsbeleid . Ontwikkel deur IKT-dienste .0.41 sec