Tuis Kontak Ons Web uitleg
Kategorie:
Sleutelwoord:
 Fakulteit Tuisblad
 Departement Tuisblad
  Kursusse
  Modules - Voorgraads
  Modules - Nagraads
  Personeel
  Navorsing Publikasies
  F.A.Q.
  Kontak ons
 Fakulteitsjaarboeke
  Module Dokumente
 Oefen jou Calculus
  Geleenthede in Wiskunde
 Nautilus Wiskunde
 Wiskunde hulpbronlys
 SAWV
Druk
Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Welkom by die Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde. 

  • Alhoemeer wiskundige vaardighede word benodig deur iemand wat in wetenskap en tegnologie velde wil werk.
  • Wiskunde, die taal van die wetenskap, help wetenskaplikes om akkuraat en ondubbelsinnig met mekaar te kommunikeer.
  • Die wetenskaplike vaardighede wat verkry word in Calculus, lineêre algebra en differensiaal vergelykings het noodsaaklik geword vir 'n wye verskeidenheid velde, soos bv. fisika, chemie, biologie en ekonomie.
  • Wiskunde-opleiding ontwikkel 'n logiese en gedissiplineerde manier van dink - 'n waardevolle vaardigheid in enige loopbaan of studiegebied.

Die departement bied 'n verskeidenheid kursusse aan vir studente wat beplan om te spesialiseer in suiwer en/of toegepaste wiskunde, wat lei tot B.Sc., B.Com. en B.A. grade. Verskeie dienskursusse word aangebied vir Biologie, Landbou en Opvoedkunde studente, sowel as aan dié van die Argitektuur en Kwantiteitsondersoek en Kwaliteitsondersoek Bestuur departemente.

Die departement neem deel aan 'n program om  te help om studente voor te berei  vir studie aan 'n universiteit.

 

 

 

 

Hoofnuus

Nuus

Nuusargief
Publikasies
Nuusbriewe
Kamera op Kampus
Darwin-potgooie

Kalender

Eksamenrooster
Kunstedagboek
MBA Gassprekers
Semesterdatums
Gradeplegtigheid
Kopiereg © 2010, Terme en voorwaardes , Privaatheidsbeleid . Ontwikkel deur IKT-dienste .0.92 sec