| Biblioteek- en Inligtingsdiens
|
Biblioteek- en Inligtingsdiens
'n Hartlike woord van verwelkoming aan u.
Die UV Biblioteek- en Inligtingsdiens is ‘n noodsaaklike akademiese diens van die UV en is daarom deel van die voortreflike beeld, die geleenthede en die uitdagings van die UV. Ons kan met trots aan u ‘n Biblioteekdiens bekendstel wat voorsien in u basiese inligtingsbehoeftes, maar ook ‘n gespesialiseerde Biblioteekdiens wat in ‘n hoogs tegnologiese omgewing funksioneer.
Wanneer die UV Biblioteek- en Inligtingsdiens die hand van vennootskap aan u as student aanbied, bied ons ook die geleenthede, inligting en geriewe wat onontbeerlik is. Maak gerus van ons Voorgraadse en Nagraadse gidse gebruik vir meer inligting, en sien ook ons lys van Gereelde Biblioteeknavrae in hierdie verband.
Ons wil ons diens tot u voordeel aanbied. U is welkom om ons te kontak met enige biblioteeknavrae.
| Biblioteekure |
|
|
Weeksdae
|
|
Saterdae
|
|
Woensdae
|
|
|
|
25 Januarie – 25 Maart 2010
|
|
22 Maart 2010
|
|
26 Maart – 9 April 2010
|
|
2, 3 en 5 April 2010
|
|
12 April – 1 Junie 2010
|
|
26 en 27 April 2010
|
|
1 Mei 2010
|
|
2 Junie – 9 Junie 2010
|
|
10 Junie – 12 Julie 2010
|
|
16 Junie 2010
|
|
13 Julie – 10 September 2010
|
|
9 Augustus 2010
|
|
13 September - 8 Oktober 2010
|
|
24 September 2010
|
|
11 Oktober – 19 November 2010
|
|
22 November – 26 November 2010
|
|
29 November – 17 Desember 2010
|
|
|
08:00 - 22:00
|
|
09:00 - 13:00
|
|
09:00 - 22:00
|
|
|
|
08:00 – 22:00
|
|
Gesluit
|
|
08:00 – 18:30
|
|
|
|
08:00 – 22:00
|
|
|
|
|
|
08:00 – 18:30
|
|
08:00 – 16:30
|
|
|
|
08:00 – 22:00
|
|
|
|
08:00 – 18:30
|
|
|
|
08:00 – 22:00
|
|
08:00 – 18:30
|
|
08:00 – 16:30
|
|
Begroting 2010
Begroting opsomming
Nasional begroting
Biblioteek ure
Visie Om die leier in die Suid-Afrikaanse inligtingsveld te wees.
Missie Om 'n kwaliteit diens te lewer deur die professionele verskaffing van relevante inligting, konsultasie en opleiding.
|
|
|
| Hoofnuus |
|
|
 |
|