|
Rugby:
Die Shimlas het in hulle eerste wedstryd te staan gekom teen Walter Sisulu Universiteit (Buffalo City) en 69-0 gewen. Die wedstryd is 20 minute voor die tyd gestop.
In die tweede kragmeting het die Shimlas die UJ met 24-20 afgeransel.
Die Shimlas het met die Pukke 28-13 in die finaal afgereken.
Hokkie:
Die UV-mans eindig vyfde in die B-afdeling
Die UV-dames eindig sesde in die A-afdeling
Muurbal:
Die UV-mans eindig vyfde in die A-afdeling
Die UV-dames eindig eerste in die B-afdeling
Karate:
Johann Rourke – Eerste – Mans bo 80kg Kumite
Deidré West – Eerste – Dames-ope Kata Section
Derde – Dames bo 60kg in Kumite
Landloop:
Vroue 4km – Tweede (Esté de Jager was tweede)
Mans 4km – Tweede (Boy Soke was eerste)
Vroue Padaflos – Vierde
Mans Padaflos – Eerste
Die Landloopspanne was onderskeidelik:
Esté de Jager
Thandi Malindi
Rone Reynecke
Boy Soke
Johan Cronjé
Michael Tlhoro
Dumisane Hlaselo
Netbal:
Wen die toernooi.
Saamegestel deur
Ansu Colditz
KovsieSport: Sportbeampte
|